Hierdie PDF-boek bevat volledige Geografie-breinkaarte en verduidelikings vir Graad 4. Elke tema word op 'n eenvoudige en visuele manier uiteengesit om leer makliker en vinniger te maak. Die breinkaarte help leerders om belangrike konsepte vinnig te verstaan en te onthou. Perfek vir hersiening, eksamenvoorbereiding en selfstudie.
Geografie - Graad 4
R45,00Price
