Graad 1 Klanke – Interaktiewe Klankboek
Hierdie digitale klankboek help Graad 1-leerders om letters, klanke en woordfamilies op ’n prettige manier aan te leer.
Die PDF bevat:
- ’n kleurvolle voorblad;
- ’n interaktiewe klankgids met klikbare skakels;
- toegang tot klankkaarte en oorspronklike klankliedjies.
Klik op die letters en klanke in die gids om die interaktiewe klankboeke oop te maak. Elke klank het sy eie liedjie wat outomaties begin speel wanneer die betrokke bladsy oopgemaak word.
Let wel: Die klankkaarte en liedjies word aanlyn oopgemaak. ’n Internetverbinding en aangeskakelde klank word benodig.
Aanleer van Afrikaanse Klanke - Graad 1
R 55,00Price

