๐ฆ Graad 1 Wiskunde Woordsomme โ Deel 1
Maak Wiskunde lekker, maklik en pret!
Hierdie kleurvolle Graad 1 Wiskunde Woordsomme Boekie is spesiaal ontwerp om jong leerders op 'n prettige en interaktiewe manier met basiese Wiskundevaardighede te help.
Met eenvoudige woordsomme, helder illustrasies en kindervriendelike uitleg leer kinders om selfstandig te dink, te tel, op te tel en af te trek terwyl hulle hul selfvertroue in Wiskunde ontwikkel.
Wat is ingesluit?
โ 25 kleurvolle aktiwiteitsbladsye โ Basiese woordsomme vir Graad 1 โ Tel-, optel- en aftrekaktiwiteite โ Groot, duidelike prente om begrip te ondersteun โ Kindervriendelike uitleg wat leer pret maak โ Perfek vir ekstra oefening tuis of in die klaskamer
Geskik vir:
๐ Graad 1-leerders ๐ก Tuisonderrig ๐ฉโ๐ซ Onderwysers ๐จโ๐ฉโ๐งโ๐ฆ Ouers wat hul kinders ekstra ondersteuning wil gee
Produkformaat
๐ฅ Digitale PDF-aflaai ๐จ๏ธ Druk soveel keer as wat jy wil vir jou eie huishouding of klasgebruik
Hierdie boekie help kinders om belangrike Wiskundevaardighede stap vir stap te ontwikkel terwyl hulle speel-speel leer.
๐ 25 Pretbladsye vol leer en ontdekking! ๐

